top of page
Image by Greg Rakozy

Wie is Ons

Ons is ‘n gemeente wat glo dat om God te dien ‘n aktiewe en lewende verhouding is en soveel meer behels as om net op ‘n Sondag in die kerk te wees. Daarom het ons het ‘n droom om van alle ongelowige mense toegewyde volgelinge van Jesus te maak.

Ons is op ‘n missie!

By Pneuma Gemeente het ons vyf drywe wat vir ons baie belangrik is:

Image by Ryoji Iwata

Evangelisasie

evangelisasie.original.jpg

Ons wil alle mense voorstel aan die lewensveranderende Evangelie van Jesus! Alhoewel ons fokus Groblersdal en die omliggende gemeenskap is, span ons kragte saam sodat die Evangelie waarlik "tot aan die uithoeke van die aarde" gehoor en beleef kan word.

istockphoto-658291850-170667a.jpg

Dissipelskap

Image by Markus Spiske

Ons wil aktiewe dissipels van Jesus wees, wat die mandaat van Matteus 28:19 ernstig opneem en ander dissipeleer. Ons glo dat elke lidmaat geroep is om ‘n dissipelmaker te wees! Ons skep doelbewus platforms waarin geestelike groei kan plaasvind, en stap die pad saam met jou.

Image by Luana Azevedo

Familie

Image by CDC

God het families geskep vir ‘n rede, en by Pneuma Gemeente wil ons in alle opsigte die eenheid van families versterk. Omdat familie en die gesinstruktuur vir God belangrik is, is dit vir ons ook belangrik! Meeste gemeente aksies het ‘n familie gefokusde aanslag.

Image by Alfred  Aloushy

Leierskap

Image by Anna Samoylova

Leiers verander die wêreld, en ons glo dat elke persoon 'n leier is, selfs al is jou invloedsfeer net om jouself te lei. Daarom wil ons elke persoon maksimaal ontwikkel om die leiers te wees wat God hulle geroep het om te wees!

Image by Thiago Barletta

Bediening

Image by Rosie Sun

Om lidmate toe te rus om met

vrymoedigheid ander te kan bedien, soos die Gees dit wil.

bottom of page